Dit is baie goed om die wette van Mendel te bestudeer. Dit gee vir ons die teoretiese sy van teling, en weet ons waaroor dit gaan. Maar om dit prakties toe te pas, is ‘n perd van ‘n ander kleur. Ons kan nie vir die duif vertel watter van sy chromosome ons verlang nie. Ons wil graag ons duiwe innerlik(geneties) reg hê, en ook uiterlik(foneties). Al kry ons die duif foneties min of meer reg,  kan daar geneties nog baie skort. Dit is dan hier waar prestasietoetsing inkom.  Hier haal ons u...


Continue reading ...